Sunday, 28 April 2013

OMS reunie Class'73

Oranje vier 106 jaar.
Die sowat 1300 leerlinge van die Meisieskool Oranje in Bloemfontein het saamgetrek om hul skool se verjaarsdag by die Vrouemonument te vier. Die skool se verjaarsdag val saam met die begin van die Vrouemonument se eeufeesviering. Oudleerlinge van heinde en ver het na die stad opgeruk vir die naweek se vieringe.
 
 
Ons was so bly om mekaar te sien en selfs te herken.
 
Chrisda en Mariaan

 
Erika en Mariaan
 
 
Dit was n voorstelling soos dit 100jaar gelede gedoen was.
Met die palmtakke en wit rokke.
Die simfonie orkes en Rumba Band.
Die tafel was behoorlik gedek.
 
 
 
 
Juffrou Abie en Lynne
 
Ons was net so bly om mekaar te sien
 
 
Oranje dogters op hulle perde.
100 jaar terug was die perderuiters ook daar.
 
En toe kom die skool in, so netjies en gedissiplineerd.
Nadat almal hulle plekke ingeneem het, het die seremonie begin.
1. Die Verjaarsdaglied                                        
2. Verwelkoming deur Mej. M Matthee              
3. Samesang Lied 203 vers 1-3                             
4. Skriflesing: Psalm 118 Deur Mev. A. Albertyn
5. Die Vrouemonument vandag: Proff Piet Strauss
6. Krans : Emily Hobhouse: Magdaleen Schoch    
Erika langs Emily
7. Die hoofmeisie2013, Elsa de Wet het n pragtige simboliese toespraak gelewer.
Die boom met al sy takke ...
8. Krans: Genl.C deWet                                 
9. Krans: J.D. Kestell                                        
10.Huldeblyk aan pres.MT Steyn: Isabella Steyn
(agterkleindogter van pres. Steyn)
11. Krans: Pres. en mev. MT Steyn                      
Daarna die skoollied.
 
Ons het verdaag na die skool vir n toer deur die skool saam met Mej. Matthee.
n Groepie voor die ML Spies saal.
Pragtige mosaiek paneel.
Deel van die skool tuin.
 
 
 
 
 
 
Dir is een van die klaskamers wat n snoepie geword het buiten vir die een by die swembad.
Chrisda (Barnard) en Emphia (Theron)
Op n plekkie in die skool kon ons n mooi foto neem. 
 
 
Die gange is so mooi versier. Dit gee so n lekker gevoel. 
 
 
 
 
  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Ons het n heerlike piekniek in die tuin van die presidensie gehou.
 
 
 
Saterdag oggend was daar eers n hokkie wedstryd, 1st span @ oud leerders.
Le Quack is die restaurant by die sport velde.
 
 
Elsa, Marie-Louise, Helena en
Le Quack binne
 
Janine, Chrispa, Liza, Chrisda
Ester, Erica, Petro, Helena, Rienke
 
 
Mariaan, Zizi, Ina
Alinda, Marieta, Emphia, Lenie, Lynne,
 
Marie-Louise, Chrisda, Rienke, Chrispa, Trudie
 
Lynne, Tiena, Leonie
 
Juff Abie en Elize
 
Sandra en mej Matthee in die Lapa
 
Lieflike koshuis tuin
Saterdag aand se kuier
Melody, Elize, Chrisda
 
Annatjie, Kenau, Sandra, Rienke, Marietta, Emphia, Lenie
 
 
Regina en Alinda
Lydia, Zizi, Janine, Elsa
Erika, Liza, Chrispa
Hester, Helena, Brenda, Erica
Paula, Erika, Liza, Marietjie
Ester, Zizi, Elsa, Tiena
Sandra en Petro