Monday, 16 May 2011
beatnik bazaar: 2 used european bikes left!
beatnik bazaar: 2 used european bikes left!: "i have two more used R1300 european bicycles left in stock until around july. they come with a chain guard, back carrier, light, bell and g..."
Thursday, 6 January 2011
Einde 2010
Ons pak. Kry die tas net toe. Ons ry met die bus na die lughawe. Ons kry hulle daar. Ons eet saam. Hulle neem die bus terug. Ons wag vir die vliegtuig.Gaan aan boord, SAL.Ons kan nie ons eie fliek kyk nie. Jurie se stoel het n probleem. Hy kry n ander sitplek ,het meer spasie en so ek ook. Ons kry darem n bietjie slaap in.
29 Desember: Ons gaan eet ontbyt by McDonalds. Die ander gaan terug huistoe. Ek stap die winkels.Kry paar n oulike goed, name brand sport klere.Ons geniet Dim Sum, high tea.Baie interresant. Ek loop nog n bietjie rond.
28 Desember: Na Machau , vroeg. Net ons twee. Kind gaan saam tot by die hawe. Dierbaar. Ons sou maar gesukkel het om ons weg te vind. Ons sal nog steeds nie die pad tot daar kry nie .Ry met halwe-craft tot Macau nadat ons lank in n ry gestaan het.
26 Desember: Eet ontbyt by McDonalds. Ry met die trein tot by die punt van die skiereiland, gaan met die boot oor die water tot op die eiland.Kry n bus ,ry n hele ent, sit bo, voor. N nou pad met baie draaie, maar die busbestuurder ken sy storie. Kom op Stanley aan, stap deur stalletjies. Lyk soos Seepunt. Drink n bier. Ry weer al die pad terug. Sien ongelooflike geboue en goed. Kry die trein terug huistoe. Gaan eet by Little Italy. N Pizza en bier. Grootste inkopie sentrum ...

27 Desember: Ontbyt by Mcdonalds. Kom eers 12-uur tuis.Beweeg eers dan. Ons gaan na MongKok. Eers vir ure in computer shop. Kry n paar goedjies.Na die stalletjies. Kry paar goedjies. Donker huistoe. Eet chinese aand ete.
25 Desember: Eet ontbyt by Pacific. Gaan by honderde sport en elektroniese winkels in en uit. Eet Kersmiddag baie interessante kos wat kind voorsit.
25 Desember: Eet ontbyt by Pacific. Gaan by honderde sport en elektroniese winkels in en uit. Eet Kersmiddag baie interessante kos wat kind voorsit.
25 Desember: Eet Kersmiddag tuis wat kind baie goed voorberei.
24 Desember: spandeer tyd in en om die huis.Ons het n wonderlike ou Kersaand met Sushi wat mens seker net daar kry. Lekker persente.
24 Desember: spandeer tyd in en om die huis.Ons het n wonderlike ou Kersaand met Sushi wat mens seker net daar kry. Lekker persente.
23 Desember: Kawloon: Marks &Spencer. Ry met die trein tot by die hawe. Ry met die boot oor na die eiland, Hong Kong eiland, waar kind werk. Ongelooflik bebou. Reuse geboue en opgebou teen die berg. Ry met die trem. Ongelooflik steil. Wag vir die sonsondergang, n pragtige prentjie as dit begin donker word. Pragtige liggies. Ry met n vreeslike vol trein huis toe. Eet Burger King.
Die gebed boom, of lyk soos n wens boom. Jy skryf jou behoefte op n bamboes en dan hang jy dit daar op.
21 Des. Kind gaan wys vir ons IKEA. Ons gaan stap in die winkelsentrum rond wat nie n end het nie. Die aand gaan ons na Mong Kok.
22 Des gaan ons na Lantau eiland. Uit na die lughawe se kant toe, af van die vasteland, op met n kabelkarretjie na die top van die berg, by die monistery en die grootste Boeda beeld. Terug doen ons inkopies by verskillende sport outlets, baie sportwinkels ens. Volmaan aand. Dit beteken blykbaar vir die Chinese iets.

Oudste kind het sy groen kaart gekry. Hy en sy vrou is in Amerika in New Jersey. Hy werk vir NFL-films. Sy vrou hou skool en studeer. Ander kinders is in Hong Kong waar sy skool hou en hy werk vir n finansieele maatskappy. Helena is in Denver, Colorado, waar sy en Hilansi op n ski oord werk, By Vail, vir die vakansie.
Ek en my man besluit om Hong Kong toe te gaan vir Kersfees, dit is darem baie alleen in SA. Ons vertrek die 19de Desember. Alisia kyk na ons Zina.
Subscribe to:
Posts (Atom)