Covent Garden - My eerste trippie
En toe net 'n paar ure na ek geland het was ons in midde stad toe om London te verken. Eerste stop - Covent Garden. Bekend vir die markies en groot sosiale mekka op Saterdae. 'n Opera sanger het die mark gevul met musiek, wonderlik, en ons het lekker rond gesnoep deur die winkeltjies.
No comments:
Post a Comment