Frillie Adventures
Sunday, 1 April 2007
Oxford Street
Laaste stop vir die dag, Oxford street. Dit is nou waar die mega winkels is, en H&M is ons gunsteling! Ons was vir 2 ure daar en het lekker klomp klere gekoop. Ja! En toe is ons voete seer en bene moeg, so tyd vir huis toe gaan. Laaaang dag!
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment